Op die 1 feb omtrent teen 5uur se kant het ons as n groep studente die veld in gevaar saam met boere en staff rondom en op sondela. In die 46 hektar wat ons af gekamp het met merkers wat gemaak is uit droppers en blikkies met van jou keuse petrol, diesel of parafien in met n stukkie lap of selfs lont wat dan aan die brand gesteek word.
Die rede vir die optog in die veld in was oor rede daar n groot kolonie rooibek-kwelea's gevind was in die 46 hektar op sondela wat dit hulle tuiste gemaak het. Die boere in die omtrek het by mekaar gekom en die rooibek-kwelea's gevolg van hulle lande af tot waar hulle nes gemaak het. wat toe ongelukkig op sondela se gronde val.
Die rede vir die agter volg van die rooibek-kwelea was omrede die rooibek-kwelea n verwoesting veroorsaak in boere se lande reg oor Suid-Afrika. Daarom word die spesie geagter volg van die boer se lande af tot waar hulle intrek vir die aand wat dan die area is waar hulle hulle tuis gemaak het en dit sal dan die area wees waar die landbou personeel hulle navorsing sal kom doen om vas te stel of dit n groot genoeg kolonie is om uit te roei.
Die kolonie wat ons hier op sondela gevind het was n meer as groot genoeg kolonie vir die uit roei proses. Die verskillende uitroei proses van die rooibek-kwelea's is as volg :
(debriefing)
Daar is voor af met alle betrokke departamente gepraat en navorsing gedoen.
Die navorsing is deeglik gedoen en alles is bespreek positief en negatief.
Daar was darem geen bedreigde diere in die omgewing nie.
Ons het min of meer al die inligting gekry voor hand by Cobus
Hulle kon ons bietjie meer inligting gegee het rondom die operasie en die invloed van dit op die natuur.
daar is aan ons verduidelik ook oor hoekom dit gedoen word, vir die rede dat die rooibek-kwelea's n gevaar is vir boere se lande en ook ons voedsel.
Daar is aan ons meer inligting gegee rondom die rooibek-kwelea.
in die veld area waar die rooibek-kwelea's hulle tuistew gemaak het kon ons hulle van nader af sien en meer leer oor hulle en dit sluit in alle positiewe en negatiewe punte rondim die rooibek-kwelea.
Die loop deur die veld was ook n sukses van die weg jaag van ongetuikende diere en bedreigde diere.
deur die loop van die veld word baie geraas gemaak vir diere wat ni getuiken is nie om uit die area te beweeg.
Ons het deur die bome gekyk na neste en het selfs van hulle verwyder uit die boom om n nader siening te kry van hou die kwelea's hulle neste maak en die digtheid van die nes.
Die area is uit gemerk met wat ons sal noem n tortch maar dis n dropper met n blikkie bo op wat vas gedraai is met draad en gevul is met diesel en n lap in wat dan aan gesteek word.
Baie boere maak gebruik van glow sticks, die probleem met dit is dat dit nie helder genoeg is vir die vliegtuig om te sien nie.
Ek dink net ons kon beter reelings gemaak het rondom dit soos bv; n naamlys gehaat het voor ons die veld in gevaar het.
Die brand wa het ook naby gestaan vir in geval daar n probleem kom en daar n brand ontstaan.
Daar het n bakie af gery tot by die kraglyne waar dit tot stil staan gekom het reg onder die lyne en hulle hazards aan geskakel het vir die vliegtuig ok te kan sien waar die krag lyne gelee is.
Daar moes net n naam lys gewees het vir almal betrokke dalk gas maskers sou ook gehelp het vir die gif.
Die vliegtuig het na n rukie van rigting verander.
Ons kon dalk net verder weg van die area af gestaan het, die reuk van die gif het ons na n tydjie begin ryk.
Daar was baie goei radio komunikasie tussen die boere op grond en die vlenier in die lig.
Weereens moes ons ongetuikende diere weg jaag wat wil kom eet aan die vergiftigte kwelea's
Die boere was al teen 5uur die oggend in die veld besig met hulle werkers vir die op ruiming van die omgewing.
Alles het baie goed verloop.
Baie van die kwelea's wat in bome was en gesterf het het vas gesit in die bome, omrede hulle nes maak in doring bome.
Daar was n redelike hoeveelheid van die kwelea's wat nie al gesterf het nie maar wat nog in luiding was van die gif.
Daar is wel 1 dooie wit gesig uil gevind en een wat nog lewe.
Ons is nog nie bewus of daar enige ander diere beinvloed is nie maar daar word dagliks gekyk daarna.
Hulle het in skofte gewerk en was heel dag besig.
Ons het maksimum opruiming gekry deur hulp van die boere.
WAT HET EK GELEER
Dat daar baie diere daar buite is wat eintlike n gevaar vir ons is en ons voedsel sekeriteit. maak nie saak hoe klein of cute nie. hulle is n gevaar vir die boere en natuur. En dis lekker om te weet dat daar wel oplossings daar buite is wat werk
HOE DIT MY LAAT VOEL HET
dis hartseer om te weet dat ons deel was in n opersasie wat die rooibek-kwelea's dood gemaak het maar dis ook n verligting om te weet dat daar n oplossing was om die boere se lande te red.

- ontploffing
- brande
- gif verspruiding deur gebruik van n vliegtuig
(debriefing)
- beplanning
Daar is voor af met alle betrokke departamente gepraat en navorsing gedoen.
Die navorsing is deeglik gedoen en alles is bespreek positief en negatief.
- area ondersoek
- ongetuikende diere
Daar was darem geen bedreigde diere in die omgewing nie.
- Briefing
Ons het min of meer al die inligting gekry voor hand by Cobus
Hulle kon ons bietjie meer inligting gegee het rondom die operasie en die invloed van dit op die natuur.
- Stefan ( departement van agri culture's)
daar is aan ons verduidelik ook oor hoekom dit gedoen word, vir die rede dat die rooibek-kwelea's n gevaar is vir boere se lande en ook ons voedsel.
Daar is aan ons meer inligting gegee rondom die rooibek-kwelea.
in die veld area waar die rooibek-kwelea's hulle tuistew gemaak het kon ons hulle van nader af sien en meer leer oor hulle en dit sluit in alle positiewe en negatiewe punte rondim die rooibek-kwelea.
- loop deur die area
Die loop deur die veld was ook n sukses van die weg jaag van ongetuikende diere en bedreigde diere.
deur die loop van die veld word baie geraas gemaak vir diere wat ni getuiken is nie om uit die area te beweeg.
Ons het deur die bome gekyk na neste en het selfs van hulle verwyder uit die boom om n nader siening te kry van hou die kwelea's hulle neste maak en die digtheid van die nes.
Die area is uit gemerk met wat ons sal noem n tortch maar dis n dropper met n blikkie bo op wat vas gedraai is met draad en gevul is met diesel en n lap in wat dan aan gesteek word.
Baie boere maak gebruik van glow sticks, die probleem met dit is dat dit nie helder genoeg is vir die vliegtuig om te sien nie.
- Ontruiming
Ek dink net ons kon beter reelings gemaak het rondom dit soos bv; n naamlys gehaat het voor ons die veld in gevaar het.
- maatreels
Die brand wa het ook naby gestaan vir in geval daar n probleem kom en daar n brand ontstaan.
Daar het n bakie af gery tot by die kraglyne waar dit tot stil staan gekom het reg onder die lyne en hulle hazards aan geskakel het vir die vliegtuig ok te kan sien waar die krag lyne gelee is.
Daar moes net n naam lys gewees het vir almal betrokke dalk gas maskers sou ook gehelp het vir die gif.
- verspruiding van die gif
Die vliegtuig het na n rukie van rigting verander.
Ons kon dalk net verder weg van die area af gestaan het, die reuk van die gif het ons na n tydjie begin ryk.
Daar was baie goei radio komunikasie tussen die boere op grond en die vlenier in die lig.
- vuurwapen gebruik
- huis toe
- die oggend
Weereens moes ons ongetuikende diere weg jaag wat wil kom eet aan die vergiftigte kwelea's
Die boere was al teen 5uur die oggend in die veld besig met hulle werkers vir die op ruiming van die omgewing.
- weg jaag van diere
Alles het baie goed verloop.
- Die op tel van die kwelea's
Baie van die kwelea's wat in bome was en gesterf het het vas gesit in die bome, omrede hulle nes maak in doring bome.
Daar was n redelike hoeveelheid van die kwelea's wat nie al gesterf het nie maar wat nog in luiding was van die gif.
- op telling van nie getuikende diere
Daar is wel 1 dooie wit gesig uil gevind en een wat nog lewe.
Ons is nog nie bewus of daar enige ander diere beinvloed is nie maar daar word dagliks gekyk daarna.
- boere
Hulle het in skofte gewerk en was heel dag besig.
Ons het maksimum opruiming gekry deur hulp van die boere.
WAT HET EK GELEER
Dat daar baie diere daar buite is wat eintlike n gevaar vir ons is en ons voedsel sekeriteit. maak nie saak hoe klein of cute nie. hulle is n gevaar vir die boere en natuur. En dis lekker om te weet dat daar wel oplossings daar buite is wat werk
HOE DIT MY LAAT VOEL HET
dis hartseer om te weet dat ons deel was in n opersasie wat die rooibek-kwelea's dood gemaak het maar dis ook n verligting om te weet dat daar n oplossing was om die boere se lande te red.
No comments:
Post a Comment